Hierdie woestyn reeks verhale speel af tussen die jare 1880 - 1890, in die omgewing van Kuruman, Kimberley, Barkly-Wes en Winsorton. Dit was jare waar die geweer, die rewolwer, die vuis en ook die dolk meermale die enigste erkende wet was. more
USD $4.99
View DetailsAs jy hou van stories vol aksie en drama wat afspeel in die magtige Sahara woestyn, waar Franse Vreemdelegioen soldate, forte en Arabiere betrokke is, dan is die verhaal uit die reeks van 13 stories net vir jou en sal jou ure se leesgenot besorg. more
USD $6.99
View DetailsIn die wettelose Kaapkolonie kom ’n alleenstaande vrou aan om die waarheid oor haar pa, ’n prospekteerder wat met ’n fortuin in edelstene verdwyn het, te ontbloot. Om te oorleef, moet sy ’n bondgenootskap met ’n grensvegter sluit. more
USD $6.99
View Details’n Pionier se droom van rykdom word tot as verbrand wanneer ’n geswore vyand sy lewe vernietig. Terwyl hy veg om te oorleef, verskyn ’n geheimsinnige vrou op die toneel. In ’n land van hebsug en moord moet hy besluit of sy ’n bondgenoot is of nie. more
USD $6.99
View DetailsThis Sahara series story (40 books) is about Teuns Stegmann’s adventures in the Sahara desert. Together with his four loyal friends in the French Foreign Legion, they experienced one after the other exciting, tense, and action-driven adventure. more
USD $6.99
View DetailsKry die eerste drie aksievolle romans in die klassieke Oloff die Seerower Reeks in een gerieflike, bekostigbare Omnibus! Hierdie versameling sluit in: Boek 1: Die Swaardvegter. Boek 2: Die Seewraak. Boek 3: Die Skuim van die See. more
USD $9.99
View Details