Hierdie eboek bevat vyf kortverhale wat almal in die Sahara woestyn afspeel. Daar is skatte, geheime tempels, raaisels en vele meer om te geniet. more
USD $6.99
View DetailsHierdie woestyn reeks verhale speel af tussen die jare 1880 - 1890, in die omgewing van Kuruman, Kimberley, Barkly-Wes en Winsorton. Dit was jare waar die geweer, die rewolwer, die vuis en ook die dolk meermale die enigste erkende wet was. more
USD $4.99
View DetailsHierdie eboek neem die leser op 'n opwindende tog van meer as 16 lekkerlees kortverhaal stories, soos ervaar en geskryf deur Chris Opperman. more
USD $2.99
View DetailsOloff die Seerower is ʼn reeks kleurvolle verhale van die verbete stryd om ons kuste. Dit vertel hoe dat ʼn baie dapper, eintlik roekelose jong man, uitvoering gegee het aan ʼn eed om die see van die wetteloses skoon te vee. more

View DetailsGerrit Fourie alias “Die Profeet” is ’n lid van die Geheime Diens in Suid Afrika. In samewerking met kaptein Cornelis Brink van die Speurdiens, sorg hy vir die veiligheid van sy land en sy mense teen die aanslae van gewetenlose skurke. more
USD $4.99
View Details