Simon Verbeeck, die groot seeman met sy lang, swart hare en sierlike, swart baard, het oorlog verklaar teen alle seerowers. Hulle het hom nie alleen beroof van die Kompanjie skip waarvan hy kaptein was nie, maar ook sy beeldskone jong vrou weggevoer. more
USD $6.99
View DetailsHierdie eboek bevat vyf kortverhale wat almal in die Sahara woestyn afspeel. Daar is skatte, geheime tempels, raaisels en vele meer om te geniet. more
USD $6.99
View DetailsNa die dood van sy Vader wat Leon gewreek het, het die avontuurlus wat sy Vader by hom aangekweek het as kind, hom beetgepak en het hy besluit om die woude van Afrika te gaan aandurf, gewapen met net sy perd, twee mak luiperds, pyl en boog en 'n mes. more
USD $6.99
View DetailsLees gerus die verhale van Ryk Schoonraad se avonture in die wilde weste. Saam met sy getroue hond Napoleon het hy sy hande behoorlik vol met veediewe en ander skurke. Dan is daar natuurlik altyd 'n mooi dame ook wat hy uit die verknorsing moet red. more
USD $6.99
View DetailsNa sy ouers wreed vermoor is het 'n verterende wraak hom halfpad om die wêreld gevoer. Om weerwraak te neem moes hy uit Israel se vloot dros en homself by die Franse Vreemdelegioen gaan aansluit. Van Algerië na die Verre-Ooste volg hy vyand se spoor. more
USD $6.99
View Details'n Kluisenaar ontdek die "Stad van Juwele" wat bewaak word deur reuse mensvreters. 'n Klomp fortuinsoekers kom toevallig ook te hore daarvan en doen alles in hul vermoë om die stad van juwele te bereik, om al die skatte net vir hulle self op te eis. more
USD $6.99
View Details