Sqrindle
Vuilspel op die Vlaktes
Fiction & Literature

Vuilspel op die Vlaktes

Summary

Lees gerus die verhale van Ryk Schoonraad se avonture in die wilde weste nie. Saam met sy getroue hond Napoleon het hy sy hande behoorlik vol met veediewe en ander skurke. Dan is natuurlik altyd 'n mooi dame ook wat hy uit die verknorsing moet red.

Price

$9.79

Card

BAANBREKERS REEKS  -  VUILSPEL OP DIE VLAKTES

Vuilspel op die Vlaktes is so vol aksie en so romanties soos die skitterendste wilde weste-verhaal wat u nog gelees het. Die verhaal speel af in ’n tydperk toe ons binneland net sulke kleurvolle skurke opgelewer het soos Amerika, in die tydperk kort nadat minerale hier ontdek is. Die skrywer, FA Venter onder die skuilnaam van Meiring Fouche het homself met hierdie werk oortref. Sy karakter Mertel Duvenage is ’n oortuigende boef en Miemsie Bouwer is ’n innemende heldin. En natuurlik is daar die spreekwoordelike aantreklike held in die storie!

  • Fanie Cronje
    2019-10-20

    Lekker skoon aksieverhaal uit die boonste rakke deur oorlede FA Venter. Die boek baie geniet.