Die Oerwoudvalk sluit aan by 'n gevaarlike soektog in die Amasone om 'n verlore, bloeddorstige wit ras te vind, terwyl hulle genadelose rivierrowers, kopjagters en interne verraad in die dodelike oerwoud moet trotseer. more
USD $6.99
View DetailsHierdie eboek bevat vyf kortverhale wat almal in die Sahara woestyn afspeel. Daar is skatte, geheime tempels, raaisels en vele meer om te geniet. more
USD $6.99
View DetailsWanneer 'n moorddadige sindikaat agttienjarige Leon Fouche se pa vermoor en sy geliefde Lettie ontvoer, word sy bosveldwêreld vernietig. Gedryf deur hartseer en 'n brandende wraaklus, moet hy 'n legende word om haar te red. more
USD $6.99
View DetailsJoos Janse bevind hom in die Franse Vreemdelegioen. Hy is op soek na wraak op 'n Arabiese leier wat sy sendeling broer jare gelede wreed vermoor het. Hy word uitgestuur na 'n ander Franse fort toe, as versterkings en dan daag sy geleentheid op... more
USD $6.99
View DetailsNa sy ouers wreed vermoor is het 'n verterende wraak hom halfpad om die wêreld gevoer. Om weerwraak te neem moes hy uit Israel se vloot dros en homself by die Franse Vreemdelegioen gaan aansluit. Van Algerië na die Verre-Ooste volg hy vyand se spoor. more
USD $6.99
View Details'n Kluisenaar ontdek die "Stad van Juwele" wat bewaak word deur reuse mensvreters. 'n Klomp fortuinsoekers kom toevallig ook te hore daarvan en doen alles in hul vermoë om die stad van juwele te bereik, om al die skatte net vir hulle self op te eis. more
USD $6.99
View Details