Nog ’n boeiende speurverhaal van ’n konstabel se wedervaringe in Suid Afrika, om uiters gevaarlike skurke se bedrywighede aan die kaak te stel. Hierdie storie is propvol aksie en spanning en gaan jy dit beslis geniet tot jy dit klaar gelees het. more
USD $4.99
View DetailsDie Buiter, met ’n swart gewaad en masker oor sy gesig, op die rug van ’n swart hings, met ʼn swaard in sy hand, ’n vlymskerp rapier in die skede van sy saalsak en met sy twee pistole gereed in sy lyfband, is hy reg om enige gevaar aan te durf. more
USD $9.90
View DetailsFantasy eBook an awesome coloring and activity pages for your child! Mermaids, fairies and robots to keep your child entertained. Fantasy coloring book pages downloadable and enjoyable at your convenience. more
USD $2
View Detailsʼn Roerende verhaal van ’n jong weduwee op ’n plaas in Malmesbury, wat na haar man se afsterwe meer as ’n jaar gelede, een oggend besluit het genoeg is genoeg. Rebecca Viljoen moet die lewe weer in die oë kyk terwille van haar kinders. more
USD $3.45
View DetailsWeet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte “cowboy”-tydperk gehad het? Hierdie westerns reeks is seker die beste wat nog in Afrikaans verskyn het. Daar is volop aksie, romanse, drama, spanning, verraad, korrupsie, ens. Tipies die Woeste Weste van toeka. more
USD $8.99

View Details