Kaptein Verbeeck ontdek 'n verlate skuit met 'n raaiselagtige boodskap wat hom na Barbuda lei. Daar ontbloot hy 'n verraderlike komplot tussen Spaanse soldate en seerowers, en moet veg om die Karibiese eilande te red. more
USD $6.99
View Details’n Moord met ’n eksotiese dolk trek oudspeurder Fabel Retief in ’n dodelike soektog na die skipwrak ‘Die Goue Draak’, waar ’n dekades oue geheim van gierigheid en verraad hom inwag. more
USD $6.99
View DetailsOudspeurder Fabel Retief word uit aftrede gelok om ’n vermiste meisie op te spoor, maar sy soektog ontaard vinnig in ’n dodelike jag op die raaiselagtige meesterbrein, die Dolfyn, en sy internasionale sindikaat. more
USD $6.99
View DetailsOudspeurder Fabel Retief se plan om die meesterdief Paxanos op ’n vlug vas te trek, ontaard in ’n gevaarlike soektog na ’n onbekende vyand, nadat die vliegtuig gekaap en die gesteelde diamante spoorloos verdwyn het. more
USD $6.99
View DetailsFabel Retief se ondersoek na ’n gesaboteerde bek-en-klouseer-epidemie lei hom na ’n internasionale komplot, waar die enigste leidraad ’n geheimsinnige spooklig op die onbeklimbare Spitskop is. more
USD $6.99
View DetailsSpeurder Fabel Retief se ondersoek na 'n dorpsmoord ontaard in 'n brutale oorlewingstryd wanneer hy en die moordenaar, 'n wraaksugtige oud-kommando lid, aan mekaar vasgeboei in die wildernis beland. more
USD $6.99
View Details