Sqrindle
Christo Juan Malan

Christo Juan Malan

About Christo Juan Malan

CHRISTO MALAN

Alleenloper, Christo Juan Malan, met sy sagte hart en goeie humorsin, is in die Paarl gebore op 14 Januarie 1974. Later het die gesin Weskaap toe getrek waar hy grootgeword en skoolgegaan het. Hy geniet kitaar-speel, komponeer sy eie musiek en skryf ook sy eie lirieke. Die boek Mooiplaas is sy eerste boek en nog vele meer is op pad.

Books By Christo Juan Malan

Mooiplaas
Mooiplaas
USD $3.45