Sqrindle
Gys van Graan

Gys van Graan

About Gys van Graan

GYS VAN GRAAN

Bitter min inligting is bekend oor Gys van Graan. Ons weet van meer as tien sagteband boekies wat hy geskryf het, maar geen hardebande nie. Hy het die Ridder reeks in sagteband geskryf, net minder as tien boekies in die Swerwer Speurder reeks en ook enkele losstaande boekies. So ver bekend het hy onder geen skuilname geskryf nie.