Oloff, wie se dorp deur die wraaksugtige Skedel verwoes is, se soektog na vergelding in San Dieres ontaard in gevangenskap, verraad, en ’n lewensgevaarlike spel waar hy op sy vernuf moet staatmaak. more
USD $6.99
View DetailsNa sy gevangenis en geheueverlies word Oloff die Seerower onwetend admiraal vir sy vyand Malik, verskeur tussen nuwe lojaliteit, ontluikende liefde, sy verlede se fluisteringe, en die stryd om sy ware self te herontdek. more
USD $6.99
View DetailsHierdie woestyn reeks verhale speel af tussen die jare 1880 - 1890, in die omgewing van Kuruman, Kimberley, Barkly-Wes en Winsorton. Dit was jare waar die geweer, die rewolwer, die vuis en ook die dolk meermale die enigste erkende wet was. more
USD $4.99
View Details