Die Swart Luiperd ontdek die vrouemoordenaar Brutus in die Kaokoveld met menslike kopbene. Die spoor lei na 'n mitiese Verlore Paradys, regeer deur 'n Wit Koningin, vol prehistoriese gevare waar hy Brutus moet konfronteer en stop. more
USD $6.99
View Details