Fabel Retief se ondersoek na ’n gesaboteerde bek-en-klouseer-epidemie lei hom na ’n internasionale komplot, waar die enigste leidraad ’n geheimsinnige spooklig op die onbeklimbare Spitskop is. more
USD $6.99
View DetailsSpeurder Fabel Retief se ondersoek na 'n dorpsmoord ontaard in 'n brutale oorlewingstryd wanneer hy en die moordenaar, 'n wraaksugtige oud-kommando lid, aan mekaar vasgeboei in die wildernis beland. more
USD $6.99
View DetailsFabel Retief se seevakansie ontaard in ’n gevaarlike moordondersoek aan boord ’n luukse skip, waar hy ’n genadelose moordenaar moet ontmasker wat jag maak op ’n fortuin in gesmokkelde juwele. more
USD $6.99
View DetailsKaptein Oloff navigeer dodelike seerowerintriges en Franse konflik in Deelenbaai met 'n geheime agenda, wat lei tot sy gevangeneming en 'n desperate stryd om verraad te ontmasker en sy naam te suiwer. more
USD $6.99
View DetailsNog ’n boeiende speurverhaal van ’n konstabel se wedervaringe in Suid Afrika, om uiters gevaarlike skurke se bedrywighede aan die kaak te stel. Hierdie storie is propvol aksie en spanning en gaan jy dit beslis geniet tot jy dit klaar gelees het. more
USD $4.99

View Details