Na die dood van sy Vader wat Leon gewreek het, het die avontuurlus wat sy Vader by hom aangekweek het as kind, hom beetgepak en het hy besluit om die woude van Afrika te gaan aandurf, gewapen met net sy perd, twee mak luiperds, pyl en boog en 'n mes. more
USD $6.99
View Details'n Kluisenaar ontdek die "Stad van Juwele" wat bewaak word deur reuse mensvreters. 'n Klomp fortuinsoekers kom toevallig ook te hore daarvan en doen alles in hul vermoë om die stad van juwele te bereik, om al die skatte net vir hulle self op te eis. more
USD $6.99
View DetailsCommunication is a vital key in this new century. There are scores of books on public speaking. But few really give practical help. This book aims to do what other books have not in terms of giving direct beneficial information. more
USD $9.97
View DetailsHierdie woestyn reeks verhale speel af tussen die jare 1880 - 1890, in die omgewing van Kuruman, Kimberley, Barkly-Wes en Winsorton. Dit was jare waar die geweer, die rewolwer, die vuis en ook die dolk meermale die enigste erkende wet was. more
USD $4.99
View DetailsHierdie Sahara reeks boeke (40 boeke) gaan oor Teuns Stegmann se avonture in the Sahara woestyn. Saam met sy vier getroue vriende in die Franse Vreemdelegioen, ervaar hulle die een na die ander aksievolle, spannende en opwindende avonture. more
USD $4.99
View DetailsWeet u dat Suid-Afrika ook sy eie, egte “cowboy”-tydperk gehad het? Hierdie westerns reeks is seker die beste wat nog in Afrikaans verskyn het. Daar is volop aksie, romanse, drama, spanning, verraad, korrupsie, ens. Tipies die Woeste Weste van toeka. more
USD $8.99
View Details