Phantom Lady Phantom Lady is also the title of a Cornell Woolrich novel, filmed in 1944 as Phantom Lady. Phantom Lady is one of the first female superhero characters, debuting in the 1940s Golden Age of comic books. CC License more
USD $3
View DetailsIssue: #10 Published: May 1942, Price: 0.10 USD, Pages: 68, Editing: Charles Biro; Bob Wood. Courtesy of the Grand Comics Database | https://creativecommons.org/licenses/by/3.0/ more
USD $2
View DetailsOp Baken-eiland se Rowersbaai word Rynette du Bois deur die wrede Swart Freek gevange gehou, maar die vermomde Oloff die Seerower infiltreer die seerowernes en beplan ’n gevaarlike bevryding teen alle verwagtinge. more
USD $6.99
View DetailsDie edelman Oloff van Wagenaar, wie se seerowerverlede hom agtervolg, word uit Parys ontbied, ontvoer na Omanna, vind sy vorige liefde Anna gevange, en moet nou tussen vyande en gevaar ’n waaghalsige bevrydingsplan uitvoer. more
USD $6.99
View DetailsVerveelde Prins Malik van Zanzibar se slawejag langs die Suid-Afrikaanse kus ontketen die wraak van Oloff die Seerower, wat na sy eie gevangeneming ’n waaghalsige solo-reddingspoging aanpak om sy mense te bevry. more
USD $6.99
View DetailsAs jy hou van stories vol aksie en drama wat afspeel in die magtige Sahara woestyn, waar Franse Vreemdelegioen soldate, forte en Arabiere betrokke is, dan is die verhaal uit die reeks van 13 stories net vir jou en sal jou ure se leesgenot besorg. more
USD $6.99
View Details