'n Seerowerskip bedreig die Kaap. Kaptein Verbeeck moet die gevreesde seerower, Rogers, konfronteer in 'n kat-en-muis speletjie. Met 'n pokke-dreigement en sy vrou, Maria, as gyselaar, beraam Verbeeck 'n gewaagde plan om die Kaap en sy liefde te red. more
USD $6.99
View DetailsOudspeurder Fabel Retief se plan om die meesterdief Paxanos op ’n vlug vas te trek, ontaard in ’n gevaarlike soektog na ’n onbekende vyand, nadat die vliegtuig gekaap en die gesteelde diamante spoorloos verdwyn het. more
USD $6.99
View DetailsFabel Retief se seevakansie ontaard in ’n gevaarlike moordondersoek aan boord ’n luukse skip, waar hy ’n genadelose moordenaar moet ontmasker wat jag maak op ’n fortuin in gesmokkelde juwele. more
USD $6.99
View Details
BAM is a 3-by-3 comprehensive and integrated three category, nine-step thinking process that you can use to solve more problems and make better decisions. more
USD $7
View Details