Hierdie Sahara reeks boeke (40 boeke) gaan oor Teuns Stegmann se avonture in the Sahara woestyn. Saam met sy vier getroue vriende in die Franse Vreemdelegioen, ervaar hulle die een na die ander aksievolle, spannende en opwindende avonture. more
USD $6.99
View DetailsLeon Fouche alias Die Swart Luiperd deurkruis die digte woude van Afrika, op soek na aksie, opwinding en avontuur. Hy word vergesel deur sy perd Donker asook sy twee mak tiers, genaamd Simson en Spikkels. more
USD $4.99
View DetailsKaptein Verbeeck soek die "Paradys van Malu," 'n plek van skatte en 'n vloek. Hy trotseer seerowers, 'n geheimsinnige vrou, en die vloek self. Met Pinto se hulp, hoop hy om die skat te vind en die Paradys van Malu te red. more
USD $6.99
View DetailsSimon Verbeeck, ’n onverskrokke seevaarder, soek na die verlore skat van die Santa Rosa, maar word gejaag deur die wrede seerower, Duiwel Harrison. Verbeeck veg vir geregtigheid en oorlewing, terwyl hy gekonfronteer word met onmoontlike keuses. more
USD $6.99
View DetailsWired For Greatness' is the ultimate guide that shows you how to re-wire your brain for greatness. more
USD $10.95
View DetailsIf you enjoy word searches this is the perfect book for you. With loads of hidden words to find on each page your time will be occupied just finding them. This book is great for ages 8 and up. Enjoy!!!!!! more
USD $4
View Details