Sqrindle
Anna

Anna

About Anna

ANNA SCHONFRUCHT

Lank lank gelede het ’n sesjarige dogterjie in die studeerkamer van ‘n gesoute skrywer gestaan. Om haar was boekrakke wat tot teenaan die plafon gestek het. Sy het na die lessenaar gekyk wat voor ’n groot venster gestaan het, met ’n uitsig op die wye Atlantiese oseaan. In haar geestesoog kon sy die skrywer sien sit en skryf. Toe het sy omgedraai en aan haar ma gesê dat sy eendag ook gaan skryf. En sy het. Sy het konstant geskyf, maar nou eers besluit om een van haar stories, Pad na Kalif, die lig te laat sien.

Anna Schonfrucht, is ’n Kaapenaar met ’n liefde vir die Weskus, maar ook vir die warm hartklop van Afrika. Haar stories het vertel van die hartseer, pyn en die sukkel van die lewe. So het haar motiverende skrywes ook die lig begin sien in tydskrifte, totdat sy besluit het om stories te skryf wat haar lesers kan laat reis deur die wêreld. Nou skryf sy stories wat jou laat goed voel, lank nadat jy die boek klaar gelees het.

Books By Anna